Produkte vir jou dogter se eerste siklus. 

En nou vir jou ook!

Zoë bied Trots S.A., organiese, bio-afbreekbare, plastiek-vrye produkte wat goed is vir jou dogter en die omgewing. 

Met 'n inleidingsboekie vir onderrig & bemoediging. 

Ons lewer af regoor Suid Afrika.

Filters

Filters
Top produk
Zoë Bederfboks
Zoë Bederfboks
Zoë Bederfboks
***Kies 'n kleur en taalvoorkeur asb***
R499.00
Zoë Noodsakkie
Zoë Noodsakkie
Zoë Noodsakkie
***Kies 'n kleur en taalvoorkeur asb***
R299.00
Zoë Kosmetiese Sakkie
Zoë Kosmetiese Sakkie
Zoë Kosmetiese Sakkie
Kies 'n kleur onder die beskrywing.
R199.00
Jy kan swem!
Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Vroue
Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Vroue
Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Vroue
Puik Absorpsie | Uiters Gemaklik | Trots SA | Swembroekie | Menstruasie | Ekstra absorpsie opsie op aanvraag
R280.00
Sy kan swem!
Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Tieners
Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Tieners
Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Tieners
Puik Absorpsie | Uiters Gemaklik | Trots SA | Swembroekie | Menstruasie | Ekstra absorpsie opsie op aanvraag
R275.00
Produk vir Mamma
Menstruasie Koppie
Menstruasie Koppie
Menstruasie Koppie
Geseëlde menstruasie koppie met 'n stoorsakkie en instruksies. Kleur: Pers
R179.00
Geskenkbewys
Geskenkbewys
Geskenkbewys
Bederf 'n spesiale meisie
R250.00

Wie is Zoë?

Ons het Zoë begin omdat ons besef het baie vrouens het nooit 'n inleiding gehad tot die nuwe seisoen in hulle lewe toe hulle lyfies begin ontwikkel het om vrou te word nie. Selfs al het hulle 'n gesprek met hul ouers daaroor gehad is daar baie keer skaamte daaraan gekoppel. Ons wil hierdie kultuur verander. Dit is so 'n spesiale oorgang en ons wou seker maak daar is 'n manier vir mamma en dogter om oor hierdie onderwerp te gesels met 'n gesonde benadering. 

Toe ontstaan die Zoë Bederfboks. Dis 'n oorlewingspakkie met bederfies om die spesiale tyd te vier asook 'n boekie om te verduidelik wat gebeur, wat om te verwag en hoe om dit te hanteer op 'n sosiale en emosionele manier. 

"Ek kan getuig dat dit die beste geskenk was wat my kleindogter ontvang het van haar tannie. Dit is 'n moet vir elke dogter wat binnekort 'n tiener gaan word."

"My stiefdogter en ek het gisteraand ons geselsie gehad en dit is baie kosbaar om so iets vir haar te kon doen. Dankie, dankie, dankie!"

"Sy het werklik die boks so waardeer, en die boekie binne het soveel vrae van haar beantwoord waaraan nie ek of sy gedink het nie en sy is my 2de dogter, my oudste is al 24. Zoë Bederfbokse is beslis 'n bederf!"

Zoë beteken "Lewe" in Grieks.

Jacqui

Eienaar | Stigter

Lev 17:11 "Want die siel van die vlees is in die bloed, en Ek het dit aan julle op die altaar gegee om vir julle siele versoening te doen; want die bloed bewerk versoening deur die siel." 

"for the life of the body is in its blood. I have given you the blood on the altar to purify you, making you right with the Lord. It is the blood, given in exchange for a life, that makes purification possible."

Jou bloed is skoongewas deur Jesus. 

En dit is wat ek graag wil deel en spreek deur Zoë.

Vir elke Zoë produk wat ons verkoop skenk ons R10.00 aan die #HelpHetta-projek van Solidariteit Helpende Hand.