Tag Archives: Questions
❓”Wanneer begin dogtertjies deesdae ontwikkel? En wat is die vroegste ouderdom vir ‘n dogtertjie om te begin ontwikkel?
👉Gelukkig is dogtertjies deesdae baie opgewonde om te begin bra dra. Daar is gemaklike en pragtige o...
❓Wat is ‘n goeie ouderdom om met my dogter te gesels oor menstruasie❓
👉 Ons het in 'n ander post genoem dat dogtertjies enige iets tussen 7 en 14 jarige ouderdom begin on...
❓Hoe hanteer ek die gesprek oor menstruasie met my dogter❓
🌻Hier is 'n paar wenke:
1️⃣ Kies die regte tyd en plek: Vind 'n stil en gemaklike omgewing waar j...
❓Watter vrese kan sy dalk hê oor menstruasie❓
😬Verleentheid: Wat as sy in die openbaar of in die klaskamer begin bloei en daar ‘n lekkasie of vlek...