Zoë Diskresie Sakkie

R79,00

‘n Klein sakkie ideaal vir wanneer jy sanitêre produkte ongemerk wil of moet ronddra.

Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!

Zoë dink aan als as dit kom by jou of jou dogter se siklus.

Hierdie pragtige diskresie sakkie is groot genoeg vir ‘n doekie en klein genoeg vir jou broeksak of clutch bag.

Bêre jou voorraad in hierdie klein sakkie sodat wanneer jy jouself moet verskoon, of ongemerk moet badkamer toe gaan, jy hierdie sakkie in jou broeksak of hand kan hou sonder dat almal dit gaan opmerk.  Doen dit in styl en gemak met die Zoë Diskresie Sakkie.

Kies jou gunsteling kleur, of koop sommer een in elke kleur.  Dan het jy een vir elke plek.

 

***Vir elke Zoë produk wat ons verkoop skenk ons R10 aan minderbevoorregte dogtertjies.

Weight0,1 kg
Dimensions10 × 0,5 × 10 cm
Kleur van SakkiePeach, Groen, Teal, Geel, Ligblou, Pers

Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.

RELATED PRODUCTS