Zoë Noodsakkie

R299,00

Die Zoë Noodsakkie is ‘n Zoë kosmetiese sakkie wat reeds gepak is met al die noodsaaklike sanitêre produkte dat sy nie onkant betrap word nie. Pak hom in haar skooltas of sportsak. En vul hom op soos nodig. Kies haar gunsteling kleur.

NB!! Let asb. op dat ons die Nova sjokolade op ons foto vervang het met ‘n 50ml pyn gel.  Dit pas vir ons beter by die fokus van die Noodsakkie.  As jy agter die sjokolade aan is, kyk gerus na ons Bederfboks!
Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!

Ons Zoë Noodsakkie bevat:

~Ons produkte is Trots SA~

– Inleidingsboekie (Afrikaans / English):  Zoë help haar verstaan wat in haar liggaam aangaan. Die boekie is saamgestel om vrae te beantwoord, belangrike inligting te deel, met sketse, en help om die oorgangsfase so gerieflik as moontlik te maak vir ouer en dogter.
– Zoë Kosmetiese sakkie:  Met ons eie handelsmerk en motief, beskikbaar in vyf pragtige kleure. Kies jou gunsteling.
– Doekies (2) & Liners (5):  Trots SA, plastiekvry, 100% bio-afbreekbaar, natuurlike katoen wat heerlik sag is teen jou lyf.
– Wegdoeningsakkies (5):  Gooi jou gebruikte produkte hierin wanneer daar nie ‘n sanitêre asblik is nie.
– ‘Feminine wipes’:  Vee jouself skoon hiermee wanneer nodig. Moet dit asb nie in die toilet gooi nie, maar eerder in die sakkie en dan in ‘n sanitêre asblik. Moet nooit gewone wipes gebruik om jou skoon te vee nie, hierdie ‘feminine wipes’ is spesiaal gemaak hiervoor.
– Zoë Pyn gel:  ‘n Natuurlike gel wat jy kan aansmeer vir pynverligting. Slegs vir uitwendige gebruik ne!  

Let asb. op dat ons die Nova sjokolade op ons foto vervang het met ‘n 50ml pyn gel.  Dit pas vir ons beter by die fokus van die Noodsakkie.  As jy agter die sjokolade aan is, kyk gerus na ons Bederfboks!

 

***Vir elke Zoë produk wat ons verkoop skenk ons R10 aan minderbevoorregte dogtertjies.

Weight0,4 kg
Dimensions22,5 × 7 × 13 cm
KleurePeach, Groen, Teal, Geel, Ligblou, Pers
Taal van BoekieAfrikaans, English
Grootte22,5cm x 13cm x 7cm

Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.

RELATED PRODUCTS