Anna Liners (25)

R24,00

ANNA is Suid-Afrika se eerste organiese, ekovriendelike sanitêre doekiesreeks en word plaaslik vervaardig. Die broekie liners is gemaak van katoen en ‘n plant-gebaseerde biopolimeer wat sag is op selfs sensitiewe vel.

ANNA liners is reukvry, en bevat geen kleurstowwe, chemikalieë of ‘parabens’ nie.

5 in stock (can be backordered)

Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!

– Boksie bevat 25 liners.
– Anna liners is weggooibare liners vir eenmalige gebruik.
– Doekies is plastiek-vry, sag, gemaklik.
– Doekies bevat geen kleurstowwe, reukmiddels, chemikalieë of parabens nie.

Weight0,1 kg
Dimensions15,5 × 3,5 × 6 cm

Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.

RELATED PRODUCTS