Zoƫ Bederfboks

R599,00

Die ZoĆ« Bederfboks is ZoĆ« se eerste en mees volledige produk vir haar eerste siklus.Ā  Met al die noodsaaklikhede en bederfies om haar eerste siklus ‘n voorbereide en aangename ervaring te help maak.Ā  Ons produkte is trots Suid-Afrikaans om ons land te ondersteun.

Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!

Zoƫ Bederfboks inhoud:

~Ons produkte is Trots SA~

– Inleidingsboekie:Ā  ZoĆ« help haar verstaan wat in haar liggaam aangaan. Die boekie is saamgestel om vrae te beantwoord, belangrike inligting te deel, met sketse, en help om die oorgangsfase so gerieflik as moontlik te maak vir ouer en dogter.Ā  Die nuwe boekie met sketse vorm nou deel van ons Afrikaanse produkte, en binnekort van ons Engelse produkte ook.
– Anna Doekies (10) & Liners (25):Ā  Trots SA, organiese, katoen produkte wat heerlik sag is teen jou lyf.
– ZoĆ« Kosmetiese sakkie:Ā  Met ons eie handelsmerk en motief, beskikbaar in 5 verskillende kleure.
– Magnesium Badsout:Ā  Bad in ‘n Magnesium badsoud met suiwer essentiĆ«le olies om pyn te verlig en spiere te ontspan.
– ZoĆ« Pyn gel:Ā  Smeer dit aan vir pynverligting.
– Sheba ‘Feminine wipes’:Ā  Vee jouself skoon hiermee wanneer nodig. Moet nooit gewone wipes gebruik nie. Hierdie trots SA wips is spesiaal ontwerp om jou skoon te hou sonder om infeksie of wanbalans te veroorsaak.Ā 
– Wegdoeningsakkies (5):Ā  Gooi jou gebruikte produkte hierin wanneer daar nie ‘n asblikkie is nie.
– Jenam Handeroom:Ā  Bederf jou hande en jou gemoed met ‘n pragtige handeroom met ‘n Bybelvers om jou te bemoedig.
– Nova sjokolade:Ā  Volgens baie die nodigste item! ‘n 40g sjokolade. Suikerriet-, suiwel- en glutenvry. Slegs in die Bederfboks!

***Vir elke Zoƫ produk wat ons verkoop skenk ons R10 aan minderbevoorregte dogtertjies.

Weight0,8 kg
Dimensions28 × 22 × 10 cm
Kleur van SakkiePeach, Groen, Teal, Geel, Ligblou, Pers
Taal van BoekieAfrikaans, Engels

Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.

RELATED PRODUCTS