Zoƫ Kosmetiese Sakkie

R199,00

Ons ZoĆ« Kosmetiese sakkie is die perfekte geskenk vir iemand wat reeds alles het en ‘n vrolike sakkie kort om al haar sanitĆŖre produkte skaamteloos rond te dra.

Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!

ZoĆ« se kosmetiese sakkie is spesiaal ontwerp in helder kleure om selfs die slegste dag op te tower. Dit kan ook gebruik word as ‘n pennesakkie, ‘clutch bag’, of vir jou grimering.Ā  So Mamma kan dit ook vir haarself koop.

Die lapsakkies is beskikbaar in 5 verskillende effekleure onder, met die Zoƫ motief bo. (Die kleure op jou skerm mag dalk effens verskil van die sakkie se kleur in werklikheid)
Die rits is dieselfde kleur as die sakkie se onderkant.
En die ZoĆ« ‘logo’ is van egte leer.

 

***Vir elke Zoƫ produk wat ons verkoop skenk ons R10 aan minderbevoorregte dogtertjies.

Weight0,1 kg
Dimensions22,5 × 1 × 13 cm
Kleur van SakkiePeach, Groen, Teal, Geel, Ligblou, Pers
MateriaalEffe kleur lap onder, ZoĆ« motief bo, Zip is dieselfde kleur as sakkie se onderkant, ZoĆ« ‘logo’ in egte leer

Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.

RELATED PRODUCTS