Anna pads / doekies (10)
R29,00
ANNA is Suid-Afrika se eerste organiese, plaaslik vervaardigde en ekovriendelike sanitêre doekiesreeks. Die gevleuelde doekies is gemaak van katoen en ‘n plant-gebaseerde biopolimeer wat sag is op selfs sensitiewe vel.
ANNA doekies is reukvry, en bevat geen kleurstowwe of parabens.
3 in stock (can be backordered)
– Boksie bevat 10 individueel toegedraaide doekies met vlerkies.
– Anna doekies is weggooibare doekies vir eenmalige gebruik.
– Doekies is plastiek-vry, sag, gemaklik.
– Doekies bevat geen kleurstowwe, reukmiddels, chemikalieë of parabens nie.
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 8 × 8 cm |
Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.
