Zoë Kalender (Afrikaans) – Downloadable

R0,00

‘n Gratis Zoë Kalender vir jou dogter om haar siklus te monitor.

Voeg hom by jou mandjie soos ‘n gewone produk. Na ‘checkout’ sal jy hom kan aflaai. 

Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!

Sy kan ‘n druppel / kolletjie / hartjie invul op die dae wat sy bloei / menstrueer (soos op ons voorstel), en langsaan elke maand die lengte van haar siklus skryf.  M.a.w. tel die dae vanaf dag 1 van bloeding tot by die volgende dag 1 van bloeding.  Haar Zoë boekie verduidelik alles baie mooi.

Sy behoort dan oor tyd ‘n patroon op te merk sodat sy beter kan beplan en voorbereid kan wees vir elke ‘period’.

Products can be arranged to be picked up, or we will use Pudo or Courier Guy to send your product to you. Please make sure your address are correct to be calculate the correct shipping price.