Blushproof Period Bikini Swembroekies vir Tieners
R275,00
Jou dogter hoef nie uit te mis op swemtyd tydens haar siklus net omdat sy ongemaklik is met inwendige produkte nie!
Sy kan dit as ‘n bikini broekie dra saam met haar gunsteling bikini top of onder haar skoolswembroek.
Description
Blushproof is terug!
Die swem broekie (beskikbaar in 11-13 jaar) se snit het ‘n hoë middel en vol boud bedekking, wat dit perfek maak vir enige swemaktiwiteit tydens haar siklus. Die broekie het ‘n absorberende voering wat met SILVADUR™ (silwerione) behandel is om bakterieë en reuke te beheer. Die tegnologie maak dat die materiaal maklik droog word en koel bly om haar vars te laat voel.
Neem asb kennis dat die swembroekies geskik is vir haar ligter vloei dae – en nie ideaal is vir die dae wanneer sy baie bloei nie.
Zoë hou ‘n klein hoeveelheid van elke grootte aan. Indien enige broekies uit voorraad is wanneer jy bestel, vra ons dat jy asb 6-8 werksdae kans gee dat dit met liefde en sorg vir jou gemaak word. Baie dankie vir jou geduld en opgewondenheid!
Additional information
| Weight | 0,2 kg |
|---|---|
| Dimensions | 6 × 4,5 × 15 cm |
| Grootte | 10 jaar, 11 jaar, 12 jaar, 13 jaar |
| Groottes: | Blushproof®️ broekies se groottes is dieselfde as winkels soos Woolworths en H&M s’n. So as jy daar vir jou dogter ‘n 11jr koop, kan jy ‘n 11jr Blushproof bestel; of as jy ‘n L daar koop, dan kan jy ‘n L Blushproof koop. (Jockey is wel groter as Blushproof, so ‘n L Jockey sal dieselfde wees as M Blushproof wees. Wees gerus ~ As jy die grootte verkeerd kry, bied Blushproof ‘n 30-dae moeitevrye ruil- / terugstuurbeleid. |
| Materiaal | SPF50+, en chloorbestande Lycra. Absorberende Insetsel is behaldel met SILVADUR™. |
| Omruil en terugstuurbeleid: | Jy is baie welkom om die item binne 30 dae vanaf datum van ontvangs van jou bestelling om te ruil. Item(s) moet – ongebruik, – herverkoopbaar. – onbeskadig, – in die oorspronklike verpakking wees. Proses: Stel ons asb in kennis van jou behoefte by zoegiftbox@gmail.com. Ons sal die nodige proses met jou bespreek op e-pos. |

Reviews
There are no reviews yet.