Zoë Diskresie Sakkie
R79,00
‘n Klein sakkie ideaal vir wanneer jy sanitêre produkte ongemerk wil of moet ronddra.
Net R895,00 weg van Gratis Aflewering!
SKU:
0013
Categories: Menstruasie Produkte, Zoë Produkte
Tags: Diskresie sakkie, Period bag, Sanitary bag, Zoë bag
Description
Zoë dink aan als as dit kom by jou of jou dogter se siklus.
Hierdie pragtige diskresie sakkie is groot genoeg vir ‘n doekie en klein genoeg vir jou broeksak of clutch bag.
Bêre jou voorraad in hierdie klein sakkie sodat wanneer jy jouself moet verskoon, of ongemerk moet badkamer toe gaan, jy hierdie sakkie in jou broeksak of hand kan hou sonder dat almal dit gaan opmerk. Doen dit in styl en gemak met die Zoë Diskresie Sakkie.
Kies jou gunsteling kleur, of koop sommer een in elke kleur. Dan het jy een vir elke plek.
***Vir elke Zoë produk wat ons verkoop skenk ons R10 aan minderbevoorregte dogtertjies.
Additional information
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 10 × 0,5 × 10 cm |
| Kleur van Sakkie | Peach, Groen, Teal, Geel, Ligblou |
Be the first to review “Zoë Diskresie Sakkie” Cancel reply
RELATED PRODUCTS
Zoë Noodsakkie
R299,00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Zoë Kosmetiese Sakkie
R199,00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Reviews
There are no reviews yet.